koedoe-helmteken in Oettle-wapen koedoe-helmteken in Oettle-wapen
Armoria familia
http://uk.geocities.com/wapenspreuk
Familiewapens in Suid-Afrika
wapen van �n familiehoof wapen van die erfopvolger tot �n familiehoofdskap, met �n swart baresteel

Hierdie webwerf � so te s� �n takkantoor van Armoria � ontleen sy adres aan die leuse of wapenspreuk wat dikwels �n wapen meegaan. Dit koppel aan �n URL wat die Nederlandse woord is vir die breuk wat �n oudste seun in sy vader se leeftyd op sy wapenskild voer (in Afrikaans �baresteel�). Dit lyk paslik vir �n webwerf wat op familiewapens fokus. (Vir �n verduideliking van die skilde links en regs [die regterhandse een met �n baresteel], kliek hier)

*** Hierdie vry webwerf word soms �n ruk lank gesluit weens sy gewildheid. ***
Boekmerk asseblief beide hierdie bladsy en sy spie�l hier om te sorg dat jy dit steeds kan besoek.

�Het jy �n familiewapen?��n ridder in sy oorkleed


Familiewapens
� hoe verskeie deviese inmekaar skakel

man in volle pantsering - wie is hy?�n gevierendeelde wapenwapen wat atoomkrag simboliseerwapen van �n weduwee, op �n ruit gevoer�n tipiese helmteken�n wapen met nog meer kwartieregepantserde man in sy wapenkleed


Familiewapens
� wapens van spesifieke families

ViljoenStockenstr�mSnymanLord HayVan der MerweHay of ParkChristo WelgemoedHay in LeithDu PlessisRoy SnymanLance Packwood


Wapens van stigters en weldoeners

Hendrik SwellengrebelSir Rufane DonkinGraham van FintrySir George GreyAngela, barones Burdett-CouttsBaron Pieter van Rheede van OudtshoornSir Benjamin d�UrbanHendrik van de Graaff


Indeks van families in Armoria

AubertFairbanksdel BruggeCampbellvan der EzeDurrantFieldde la WarrFlower


Sekere van hierdie artikels is aanvanklik in die Algoa Sun gepubliseer.


Countergeocities archive

Suid-Afrika Suid-Afrika

Hierdie webwerf is trots om Suid-Afrikaans te wees


Hierdie webwerf opgestel en onderhou deur Mike Oettle


Terug na bo
For English, click here



International Association of Amateur Heralds International Association of Amateur Heralds web-koppeling

Die eienaar van hierdie webwerf is �n Socius van
The International Association of Amateur Heralds


Titelgrafieke met behulp van MS Picture It!� voorberei

1


Home
Archive index